Bert de Ruiter (Autor / Autorin)
Lewe met moslems
Kursusboek
Oral in Europa (en ook hier in Suid-Afrika) lewe Christen- en Moslemgemeenskappe langs mekaar, maar in wese is hulle vreemdelinge vir mekaar. Wat verhinder Christene om hul lewens met Moslems te deel?
Die kursus, Sharing Lives, is ontwikkel om Christene in Europa (en ook hier in Suid-Afrika) te help om hulle negatiewe houding van angs, vooroordeel en agterdog ten opsigte van Islam en Moslems te oorbrug en Christene aan te moedig om met ’n houding van genade te reageer en hulle lewe met Moslems te deel.
12,00 CHF
Verfügbar
Alle Preise inkl. MwSt.
Bestellnummer:
9783957762054
ISBN/EAN:
9783957762054
von:
Bert de Ruiter (Autor / Autorin)
Verlag:
VTR
Produktart:
Buch, PB
Einbandart:
Buch
Umfang:
70 Seiten
veröffentlicht:
30.05.2016
Abmessungen:
15.2 x 22.9 cm
Oral in Europa (en ook hier in Suid-Afrika) lewe Christen- en Moslemgemeenskappe langs mekaar, maar in wese is hulle vreemdelinge vir mekaar. Wat verhinder Christene om hul lewens met Moslems te deel?
Die kursus, Sharing Lives, is ontwikkel om Christene in Europa (en ook hier in Suid-Afrika) te help om hulle negatiewe houding van angs, vooroordeel en agterdog ten opsigte van Islam en Moslems te oorbrug en Christene aan te moedig om met ’n houding van genade te reageer en hulle lewe met Moslems te deel.
Die kursus, Sharing Lives, is ontwikkel om Christene in Europa (en ook hier in Suid-Afrika) te help om hulle negatiewe houding van angs, vooroordeel en agterdog ten opsigte van Islam en Moslems te oorbrug en Christene aan te moedig om met ’n houding van genade te reageer en hulle lewe met Moslems te deel.
Eigene Bewertung schreiben